deWaenhuis Stoorspasie

deWaenhuis is ‘n splinternuwe stoorspasie gebou by deLand Landgoed. Fase 1 van deWaenhuis stoorspasie is reeds uitverhuur. 17 nuwe deWaenhuis stoorspasie is beskikbaar teen Maart 2021 by deLand. Skakel vir Angelique vir meer inligting by 018 290 8070 of epos ons by info@deland.co.za.

  • Enkel motorhuis grootte (20m²) teen R1045 (BTW ingesluit) per maand.
  • Skadunet Afdakke vanaf R500 (BTW ingesluit) per maand.
  • Sekuriteitskameras & toesluit hek.
  • 1 maande kennis op kansellasie.

Scroll to top